Twee NK-lughawens maak eersdaags van sonkrag gebruik

Loading player...
Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika, Acsa, sê die Noord-Kaap se twee grootste lughawens sal voortaan deur sonkrag aangedryf word.

Acsa-woordvoerder, Colin Naidoo sê konstruksie aan 'n 500 kilowatt sonaangedrewe fotovoltaïse stelsel by die Kimberley- en Upington-lughawens het reeds begin. Hy sê die besluit om van ‘n alternatiewe kragbron gebruik te maak hou verskeie voordele in.

Daar word verwag dat die skonstruksiewerk in Junie afgehandel sal wees.
18 Jan 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Free State treasury MEC Ketso Makume and HOD,

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
17 Mar 9AM 13 min