Geraamte by N1 naby Verkeerdevlei 'n raaisel

Loading player...
Polisie in Verkeerdevlei het 'n beroep op die gemeenskap gedoen om enige vermiste persone aan te meld.

Dit kom ná konstruksiewerkers Vrydag die polisie na die N1 naby die dorp ontbied het waar hulle op 'n menslike geraamte afgekom het. Die geraamte was steeds geklee in swart All Star-tekkies en 'n blou denimbroek. Polisiewoordvoerder Ikobeng Hhlubi:

Enige persoon met inligting word versoek om die ondersoekbeampte Zachariah Nzintshe te skakel by 051 841 8401.

Refilwe Gaeswe/OFM Nuus
18 Jan 2016 10AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Free State treasury MEC Ketso Makume and HOD,

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
17 Mar 9AM 13 min