Mieliemeel nog vir ten minste 18 maande duurder

Loading player...
Suid-Afrikaners kan hulleself daarop voorberei om vir die volgende 18 maande ten minste 30% meer vir mieliemeel te betaal.

Graan SA-ekonoom Wandile Sihlobe sê alhoewel niks aan die droogte gedoen kon word nie, kan daar nou gefokus word op bystand aan produsente en die voorkoming van voedseltekorte.

Jacaranda FM
19 Jan 2016 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Free State treasury MEC Ketso Makume and HOD,

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
17 Mar 9AM 13 min