Stembusse oop vir spesiale stemme in tussenverkiesing

Loading player...
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het vanoggend vroeg begin om stembusse oop te maak vir spesiale stemme in die Ngwathe-tussenverkiesing.

Die Provinsiale Verkiesingsbeampte in die Vrystaat, Jabulani Tshabalala, sê die tussenverkiesing is genoodsaak na die afsterwe van die raadslid in die wyk en kiesers kan môreoggend vroeg reeds hulle kruisies trek.

Cathy Dlodlo/OFM Nuus
19 Jan 2016 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Free State treasury MEC Ketso Makume and HOD,

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
17 Mar 9AM 13 min