Maimane: Beleidsdokument bekendgestel vir "regverdige" SA

Loading player...
Opposisieleier Mmusi Maimane het vandag in Johannesburg bekendgemaak dat die DA binne die volgende paar weke 'n beleidsdokument bekend sal stel, wat 'n regverdige toekoms vir Suid-Afrika uiteensit.

Mmaimane se toespraak het veral klem gelê op rasseverhoudinge in Suid-Afrika nadat verskeie rassistiese voorvalle die afgelope paar weke aandag in die media geniet het.

Maryke Vermaak/Jacaranda FM
19 Jan 2016 10AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Free State treasury MEC Ketso Makume and HOD,

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
17 Mar 9AM 13 min