VS-gesondheid sê gesloer met aanstel van verpleegters nie oor geld

Loading player...
Die Vrystaatse departement van Gesondheid sê die gesloer met die aanstelling van pas gegradueerde verpleegsters is nie as gevolg van 'n tekort aan geld nie.

Dié departement is verlede jaar onder administrasie geplaas as gevolg van uitstaande skuld en kontantvloeiprobleme.

Verpleegsters sit egter steeds sonder werk weens die departement se gesloer met hulle aanstelling. Hulle moes al in Januarie begin werk het.

Die woordvoerder van die departement, Mondli Mvambi, sê egter die verpleegsters gaan teen volgende week hulle aanstellingsbriewe ontvang en begin werk.
11 Feb 2016 12AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Mfundisi Maqubela

Mfundisi Maqubela the head of communications of the department of public works, and infrastructure talking about the veterinary hub for Ladybrand
16 Mar 8AM 9 min