NK-premier dalk weer in die sop

Loading player...
Die Premier van die Noord-Kaap, Sylvia Lucas kan weer in die sop wees oor ‘n uitlating wat sy na bewering aan ‘n EFF-wetgewerlid in die provinsie gemaak het. Lucas is verlede jaar in die Gelykheidshof skuldig bevind aan haatspraak nadat sy die h-woord tydens ‘n amptelike toespraak gebruik het. Die hof het toe gelas dat sy ‘n openbare verskoning moet bied. Die EFF het Lucas nou daarvan beskuldig dat sy 'n kruwoord gebruik het toe sy na die EFF-LPW, Mbuyiselo Matebus, verwys het tydens die vorige wetgewersitting. Lucas sê egter dié beskuldiging is ongegrond.
19 Feb 2016 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Mfundisi Maqubela

Mfundisi Maqubela the head of communications of the department of public works, and infrastructure talking about the veterinary hub for Ladybrand
16 Mar 8AM 9 min