Bekgevegte en persoonlike beledigings in wetgewer

Loading player...
Bekgevegte en persoonlike beledigings was gister aan die orde van die dag tydens die debat oor die provinsiale rede in die Vrystaatse wetgewer. Partye het mekaar beledigings toegesnou en die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Sam Mashinini, het groot konsternasie veroorsaak toe hy die DA-LP, Roy Jankielsohn, daarvan beskuldig het dat hy gunsies en gawes van die Premier in ‘n brief gevra het. Cathy Dlodlo berig dat Jankielsohn sê dit is ‘n blatante leuen.
24 Feb 2016 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Mfundisi Maqubela

Mfundisi Maqubela the head of communications of the department of public works, and infrastructure talking about the veterinary hub for Ladybrand
16 Mar 8AM 9 min