OVK slaggereed vir registrasie van kiesers die naweek

Loading player...
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) is slaggereed vir die kiesersregistrasie-naweek in Noordwes.

Tumi Thiba, hoofverkiesingsbeampte in Noordwes, sê 4 000 OVK personeel staan gereed by meer as 1 700 registrasiepunte regoor die provinsie.

Thiba het inwoners gemaan om ’n bewys van woonadres gereed te hê of ’n verklaring wat hul woonadres bevestig voor hulle kan registreer.

Dit is ’n direkte uitvloeisel van ’n hofuitspraak vroeër, ná onreëlmatighede tydens die registrasieproses in die 2013 Tlokwe tussenverkiesings.
4 Mar 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Mfundisi Maqubela

Mfundisi Maqubela the head of communications of the department of public works, and infrastructure talking about the veterinary hub for Ladybrand
16 Mar 8AM 9 min