Twee renosters by privaat natuurreservaat in NW doodgeskiet

Loading player...
Twee renosters is in die Mafikeng privaat natuurreservaat in Noordwes doodgeskiet. Die bestuurder van die reservaat, Louis Coetzee, sê die renosters is gisteroggend gevind. Albei koeie se horings is verwyder. Coetzee sê 'n punt-375-geweer is gebruik. Hy sê vier renosters is sedert die begin van die jaar in die Mafikeng-reservaat gestroop.

In 2015 het stropers 1 175 renosters in Suid-Afrika doodgemaak.
10 Mar 2016 12AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Roy Jankelson

The DA Caucus leader in the Free State legislature, Roy Jankelson
15 May 5AM 6 min