Bloeddiens verwag tekort aan bloed oor Paasnaweek

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) verwag 'n tekort aan bloed oor die opkomende langnaweek sowel as Paasnaweek.

Volgens SANBD-woordvoerder Vanessa Raju sukkel die Bloeddiens jaarliks tydens Menseregtedag, wat komende Maandag gevier word, en Paasnaweek om die nodige 3 000 eenhede bloed daaglikse te bekom. Die rede hiervoor is omdat vakansiegangers nie bloed skenk oor hierdie tydperk nie.

Raju sê verder die Bloeddiens kry gewoonlik 40% van sy bloed voorraad vanaf skole en universiteite kry.
14 Mar 2016 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Mfundisi Maqubela

Mfundisi Maqubela the head of communications of the department of public works, and infrastructure talking about the veterinary hub for Ladybrand
16 Mar 8AM 9 min