UV-taalbeleid: AfriForum wil nie transformasie keer nie

Loading player...
‘n Poging deur AfriForum om die Universiteit van die Vrystaat (UV) se 2017 taalplan te laat toets in ‘n hof is nie ‘n stap om transformasie te keer nie.

Adjunk uitvoerende hoof van AfriForum Alana Bailey sê hulle is bekommerd oor die nasionale demografie wat op alle kampusse afgedruk word. Sy sê die streek se eie demografie word nie in ag geneem nie.

Bailey sê die UV se besluit bevorder nie taal nie en is ‘n stap uit voeling met die ideaal wat in die Grondwet voorgestel word oor taal.
17 Mar 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Roy Jankelson

The DA Caucus leader in the Free State legislature, Roy Jankelson
15 May 5AM 6 min