Nuwe beleid oor skoolhoofde groot stap vorente vir onderwys in SA: FEDSAS

Loading player...
Die nuwe beleid vir standaarde vir skoolhoofde in Suid-Afrika, wat op 18 Maart in die Staatskoerant gepubliseer is, is ’n belangrike mylpaal vir onderwys in die land.

Paul Colditz, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (FEDSAS), het die minister van basiese onderwys Angie Motshekga en haar departement geluk gewens met hierdie beleid.

Colditz meen so ’n beleid, wat maatstaf sal wees vir skoolbeheerliggame wanneer aanbevelings oor kandidate vir skoolhoofde gemaak word, broodnodig was.
6 Apr 2016 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes