Nadoodse ondersoek Hartswater

Loading player...
'n Nadoodse ondersoek sal die presiese oorsaak van die dood van 'n bejaarde boer van Hartswater in die Noord-Kaap bepaal. Die 79-jarige Piet Jacobs is Saterdagoggend in sy slaapkamer in 'n huis op 'n kleinhoewe deur sy seun gevind. Polisiewoordvoerder, Hendrik Swart sê Jacobs se hande was vasgebind agter sy rug.
27 Feb 2017 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die Goudveldse egpaar se aansoek om appèl is van die hand gewys.
28 Aug 9AM 1 min