17:30 Sport - 13 Junie 2017

Loading player...
Die Springbok breier Allister Coetzee dui aan dat hy ‘n spesialis buitesenter teen Frankryk sal gebruik tydens die tweede toets.

Die Highlanders verslaan vir Britse en Ierse Leeus vir hul tweede nederlaag tydens hul toer na Nieu-Seeland.

Die nuwe Bafana Bafana breier Stuart Baxter sal vanaand ‘n vars span speel in die internasionale vriendelike wesdtryd teen Zambië.

AB de Villiers sal die Proteas T20 internasionale span aanvoer in die afwesigheid van Faf du Plessis.
13 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die Goudveldse egpaar se aansoek om appèl is van die hand gewys.
28 Aug 9AM 1 min