17:30 Sport - Julie 2017

Loading player...
Die Toyota Cheetahs en Southern Kings se moontlike insluiting in PRO12 word in ‘n positive lig beskou in die Vereenigde Koningryk.

Russell Domingo het daarop aangedui dat hy vir die eerste toets die VKB Knights kaptein, Theunis de Bruyn bo Aiden Markram kan kies, en Heino Kuhn sal sy toetsbuiging maak.

Die Bloemfontein Celtic-middelveldspeler, Lyle Lakay, is deur Cape Town City FC as een van hulle nuwe spelers bekend gestel.
4 Jul 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die Goudveldse egpaar se aansoek om appèl is van die hand gewys.
28 Aug 9AM 1 min