Loading player...
n Onlangse Hooggeregshofuitspraak rakende geloof in skole het bevind dat geen geloof bo ‘n ander in staatsskole bevorder mag word nie. Luister hier na deel twee van OFM se paneelbespreking rakende geloof in skole.

WAT IS JOU MENING OOR GODSDIENS IN OPENBARE SKOLE?
24 Jul 2017 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die Goudveldse egpaar se aansoek om appèl is van die hand gewys.
28 Aug 9AM 1 min