Gebaretaal hopelik binne 'n jaar amptelik erken

Loading player...
Pretoria - Dit gaan nog 'n ruk neem voordat gebaretaal as Suid-Afrika se 12de amptelike taal erken word. Dis volgens die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad se Sibusiso Nkosi nadat dit vroeër vandeesweek bekend gemaak is dat die grondwetlike hersieningskomitee die kwessie gaan oorweeg. Hy verduidelik dat die parlement die grondwet eers moet verander voordat die taal erkenning kan kry.
29 Jul 2017 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die Goudveldse egpaar se aansoek om appèl is van die hand gewys.
28 Aug 9AM 1 min