
Before Dawn, 14 Augustus: Veiligheid onder die loep
Loading player...
Vrystaat Landbou gaan plaasveiligheid onder die loep neem op volgende maand op die jaarlikse Alfa Expo by die Parys-Afridome. Tommie Esterhuyse, voorsitter van VL se wet-en-orde-komitee het met ons gesels:

