17:30 Sport - 15 Augustus 2017
Loading player...
Die Springbokke het vyf van hul spelers beskikbaar gemaak om die naweek vir hul onderskei provinsies in die Curriebeker te speel. Vir die verdedigende kampioene, die Toyota Vrystaat Cheetahs is dit egter goeie nuus siende hul kaptein Francois Venter en die flank Oupa Mohoje na die span terugkeer.
Suid-Afrika ‘A’ het Indië ‘A’ vanoggend met 235 lopies verslaan in die eerste nie-amptelike toetswedstryd. Die naatbouler het vyf paaltjies vir 36 lopies platgetrek om Indië vir 211 lopies uit te boul in hul tweede beurt.
Die tweemalige 400m-wêreldkampioen, Wayde van Niekerk, sal aanstaande maand in die Zurich-been van die Diamantliga meeding. Sy afrigter, Ans Botha, het egter aan OFM-sport gesê dat op hierdie stadium is dit onwaarskynlik dat hy sal deelneem.