Before Dawn, 15 Augustus 2017: Misdaad op Lesotho-grens onder die loep

Loading player...
Die Rooiveisprodusente-organisasie en Vrystaat Landbou is vandeesweek saam met die polisie en weermag op die Lesotho-grens om ’n oorsig te kry oor die voortslepende oorgrensmisdaadprobleme.
16 Aug 2017 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die Goudveldse egpaar se aansoek om appèl is van die hand gewys.
28 Aug 9AM 1 min