Before Dawn, 15 Augustus 2017: VL en Afasa se jong boere vat hande

Loading player...
Vrystaat Landbou se jong boere vat hande met die jong boere van die African Farmers' Association of South Africa (Afasa). OFM-nuus se Dirk Kok het met die voorsitter van die Vrystaat Landbou-jongboerkomitee, Boet Wilken, hieroor gesels:
18 Aug 2017 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die Goudveldse egpaar se aansoek om appèl is van die hand gewys.
28 Aug 9AM 1 min