17:30 Sport - 21 Augustus 2017

Loading player...
John Mitchell het oorgeneem as die Blou Bulle se breier vir die res van die span se Curriebeker-veldtog. Nollis Marais vir op spesiaale verlof geplaas vir die res van die toernooi na afloop van die 41-40 nederlaag teen die Toyota Vrystaat Cheetahs.

Die Springbokke sal na verwagting een plek klim op die jongste Wêreldrugby-ranglys. Die Springbokke het Saterdag vir die Poemas van Argentinië met 37-15 in die Baai verslaan in hul openingswedstryd van die Rugbykampioenskap. Dit behoort goed genoeg te wees om die Bokke van die vierde plek te verseker op 84.51 punte, met die Wallabies wat afbeweeg.

Bloemfontein Celtic will be looking to make better use of their chances when they face Golden Arrows on Wednesday evening in round two of the Premier Soccer League. Celtic held the Soweto Giants, Kaizer Chiefs, to a 1-1 draw in Bloemfontein yesterday. Although Celtic equalised in the 75th minute through an Atusaye Nyondo penalty, Phunya Sele Sele created numerous chances against the Amakhosi.
21 Aug 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes