17:30 Sport - 1 September 2017
Loading player...
Dit is ‘n historiese dag vir wêreld rugby met die Toyota Cheetahs wat vir Ulster vanaand die stryd aansê in die Guinness Pro14 in Belfast. ‘n Span van die noordelike en suidelike halfrond sal vir die eerste keer koppe stamp in ‘n groot klub kompetitisie.
‘n Jong en onervare Toyota Vrystaat Cheetahs reis na Durban om sake uit the spook teen die Haaie. Die span se breier, Daan Human, het aan OFM-sport gesê sy spelers moet die trui hul eie maak.
Die nasionale sokkerspan, Bafana Bafana, sal beoog om hul onoorwone rekord oor Cape Verde te behou wanneer die tweespanne koppe stamp in die eerste been van hul 2018 FIFA Sokker Wêreldbeker kwalifiseerder.