17:30 Sport - 4 September 2017
Loading player...
Aanpassing en beter verdediging sal die week die Toyota Cheetahs se twee grootste fokuspunte wees voor hul kragmeting in die Guinness Pro14 se tweede ronde teen Munster in Limerick.
Die Jo’burg Giants se internasionale vlagskipspeler, Brendon McCullum, kan moontlik die opkomende Global T20-liga in Suid-Afrika weens ‘n besering misloop.
Die nasionale sokkerspan, Bafana Bafana, will môreaand sake regstel wanneer hulle Cape Verde die stryd aansê in die tweede been van hul 2018 FIFA Wêreldbeker-kwalifiseerder.