17:30 Sport - 6 September 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs verwag nog ‘n strawwe stryd wanneer hulle Saterdag Munster die stryd aansê in die Guinness Pro14-reeks.
Suid–Afrika se voorste mans enkelspelspeler, Kevin Anderson, wil vir nou eers sy sege geniet nadat hy die eerste Suid-Afrikaaner sedert 2003 geword het om deur te dring na ‘n halfeindtryd van ‘n Grand Slam.
Die nasionale sokkerspan se breier, Stuat Baxter, is teleurgesteld in die span se opeenvolgende nederlae teen Cape Verde in die 2018 FIFA Wêreldbeker-kwalifiseerders.