17:30 Sport - 8 September 2017
Loading player...
Die jong Robbie Petzer sal môre sy Guinness Pro14 buiging maak wanneer die Toyota Cheetahs vir Munster die stryd aansê op Thomond-park in Limerick.
Die Springbokke glo dat hulle hul onoorwone rekord in 2017 kan behou wanneer hulle môre uitdraf in wat sonder twyfel hul grootste toets sal wees tot dus ver.
Dis vandag die mansenkelspel halfeindtryde van die Amerikaane Ope by Flushing Meadows, en dit is vir Suid-Afrika se Kevin Anderson ‘n gulde geleentheid om sy stem dik te maak.