7:30 Sport - 11 September 2017
Loading player...
Die Springbokke beoog om die kommende naweek weer op die wenpad the klim wanneer hulle vir die All Blacks die stryd aansê in die Rugbykampioenskap.
Rafael Nadal kop vir Suid-Afrika se Kevin Anderson in skoonstelle om sy 3rde Amerikaanse Ope en 16de loopbaan Grand Slam-titel te wen.
Vrystaat het deur gebring na die halfeindronte van die Afrika T20-beker toernooi nadat hulle oor die naweek bo-aan Groep C in Kimberley geeindig het.