Landboubulletin, Woensdag 27 September 2017

Loading player...
Dis mos demokrasie! sê Senwes se Danie Minnaar oor teenstand teen staatspensioengeld vir staatsondernemings; Vrystaat Landbou kry nuwe uitvoerende hoof; en goeie oeste gaan voedselinflasie in toom hou, maar vleis gaan duur bly...
27 Sep 2017 5PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die Goudveldse egpaar se aansoek om appèl is van die hand gewys.
28 Aug 9AM 1 min