17:30 Sport - 6 Oktober 2017

Loading player...
Die Springbokke se visier is op hulle eerste sege oor die All Blacks in vyf toetse wanneer die twee spanne mekaar môre pak in die Rugbykampioenskap. Dit is ook die eerste keer sedert Augustus 2009 wat die aandvyande mekaar die styd aan sê in Kaapstad. Die All Blacks het op daai dag vir die Bokke met 19-0 geslag.

Intussen…pak die verdedige Curriebeker kampioene, die Toyota Vrystaat Cheetahs vanaand vir die Blou Bulle in Bloemfontein. Die wedstryd in die Toyota-stadion slop om 18:00. Die wedstryd word gevolg deur die Guinness Pro14 kragmeting tussen die Toyota Cheetahs en die onoorwone Glasgow Warriors.

Die Proteas se nuwe aanvangskolwer, Aiden Markram, het sy eerste toets hondredtal op dag een van die tweede toets teen Bangladesh in Bloemfontein aangeteken. Bangladesh het die loot gewen en vir Suid-Afrika gevra om eerste te kolf by die Mangaung Oval.
6 Oct 2017 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Shukri Conrad - Dian Forrester

A maiden Proteas call-up for Dian Forrester headlines an exciting, youthful South African squad set to tour New Zealand for a five-match T20 International series from 15 to 25 March. The national selectors have handed the in-form North West Dragons all-rounder his first opportunity at the highest level of international…
20 Feb 9AM 1 min

Ruan Dercksen - One-Day Cup and season treble goals

The Flexbrands Knights have hit the reset button as they turn their attention to hunting a rare domestic Division 2 treble, with the CSA One-Day Cup getting underway this weekend. The Knights are the T20 Knockout and 4-Day Series champions after a superb season that has produced just one defeat…
20 Feb 3AM 3 min