17:30 Sport - 10 Oktober 2017

Loading player...
Dit is bevesting dat die T20 Global-liga wat aanstaande maand in Suid-Afrika sou begin vir eers op die ys is en nie meer vanjaar sal plaasvind nie. Krieket Suid-Afrika die besluit geneem siende die toernooi nie vaste uitsaairegte kon verseker nie.

Die Proteas begin vandeesweek begin bou aan hul aanloop tot die 2019 Krieket Wêreldbeker in Engeland en Wallis wanneer hulle Bangladesj die stryd aansê in die internasionale eendagreeks. Hoewel die Wêreldbeker eers oor nagenoeg 18 maande begin, is dit die eerste beperkte boulbeurt-reeks onder die leisels van die nuwe breier, Ottis Gibson.

Die verdedigende Curriebeker Eerste Afdeling-kampioene, die Down Touch Griffons, wil weer op die wenpad klim ná hul skoknederlaag van 41-33 teen die Border Bulldogs. Die Griffons kom vandeesweek teen die Boland Kavaliers te staan in die halfeindtryd van die reeks.
10 Oct 2017 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Shukri Conrad - Dian Forrester

A maiden Proteas call-up for Dian Forrester headlines an exciting, youthful South African squad set to tour New Zealand for a five-match T20 International series from 15 to 25 March. The national selectors have handed the in-form North West Dragons all-rounder his first opportunity at the highest level of international…
20 Feb 9AM 1 min

Ruan Dercksen - One-Day Cup and season treble goals

The Flexbrands Knights have hit the reset button as they turn their attention to hunting a rare domestic Division 2 treble, with the CSA One-Day Cup getting underway this weekend. The Knights are the T20 Knockout and 4-Day Series champions after a superb season that has produced just one defeat…
20 Feb 3AM 3 min