17:30 Sport - 11 Oktober 2017

Loading player...
Die Proteas se middel order kowler, JP Duminy, is van mening dat die uitstelling van die T20 Global-liga is ewe teleurstellend vir buite spelers en ondersteuners.
Die toernooi van veronderstel om aanstaande maand in Suid-Afrika te begin, maar Krieket Suid-Afrika het egter toernooi wees finansiele redes afgelas.

Die Luiperds wil die meeste van hul geleenthede gebruik maak wanneer hulle Vrydag die Valke die stryd aansê in die Curriebeker Eerste Afdeling halfeindstryd. Verlede week het dié Oos-randse span die Luiperds met 44-19 verslaan en dit het daartoe gely dat hulle uitgemis het op ‘n halfeindstryd tuis.

Wraak is in SuperSport United se visier vandeesweek met die span wat Saterdag Cape Town City FC in die eindstryd van die MTN8-uitkloptoernooi pak. Matsatsantsa A Pitori is op koers vir hul derde titel in drie jaar, terwyl die span van die Kaap vir slegs die tweede keer ‘n beker sal lig, indien hulle sou koning kraai.
11 Oct 2017 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Shukri Conrad - Dian Forrester

A maiden Proteas call-up for Dian Forrester headlines an exciting, youthful South African squad set to tour New Zealand for a five-match T20 International series from 15 to 25 March. The national selectors have handed the in-form North West Dragons all-rounder his first opportunity at the highest level of international…
20 Feb 9AM 1 min

Ruan Dercksen - One-Day Cup and season treble goals

The Flexbrands Knights have hit the reset button as they turn their attention to hunting a rare domestic Division 2 treble, with the CSA One-Day Cup getting underway this weekend. The Knights are the T20 Knockout and 4-Day Series champions after a superb season that has produced just one defeat…
20 Feb 3AM 3 min