Ou Suid Afrikaanse vlag

Loading player...
Vanoggend het OFM Nuus ‘n onderhoud met Bloemfontein inwoners gehad oor hul siening oor die ou Suid-Afrikaanse vlag, en as dit verban moet word. Dit volg na verlede Maandag se #SwartMaandag se betogings waar mense regoor die land betog het teen plaasmoorde in Suid-Afrika. Weens die omstredende van swart Maandag se veltog, het sommige mense die ou Suid-Afrikaanse vlag vertoon.
8 Nov 2017 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die Goudveldse egpaar se aansoek om appèl is van die hand gewys.
28 Aug 9AM 1 min