17:30 Sport - 13 November 2017

Loading player...
Die Springbok-breier, Allister Coetzee, se dae as nasionale afrigter is na wat verneem word getel. Oor die naweek het Ierland die Springbokke met 38-3 in Dublin laat les opsê in wat nog ‘n rekord-nederlaag onder die leisels van Coetzee was.

Die 800m Olimpiese en Wêreldkampioen, Caster Semenya, sal aanstaande week die IAAF se toekenningsgeleentheid in Monaco bywoon. Semenya het nie ‘n nominasie ontvang nie ten spyte daarvan dat sy die bronse medalje in 1500m en die goue medalje in die 800m gewen het tydens die Wêreldkampioenskappe in London in Augustus.

Dit is ‘n groot week vir Bloemfontein Celtic met die span wat na Limpopo reis om Polokwane City in die halfeindstryd van die Telkom-uitkloptoernooi te pak. Die span geniet tans ‘n goeie lopie in alle kompetisies en beklee die vierde posisie op die PSL-punteleer.
13 Nov 2017 10AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Shukri Conrad - Dian Forrester

A maiden Proteas call-up for Dian Forrester headlines an exciting, youthful South African squad set to tour New Zealand for a five-match T20 International series from 15 to 25 March. The national selectors have handed the in-form North West Dragons all-rounder his first opportunity at the highest level of international…
20 Feb 9AM 1 min

Ruan Dercksen - One-Day Cup and season treble goals

The Flexbrands Knights have hit the reset button as they turn their attention to hunting a rare domestic Division 2 treble, with the CSA One-Day Cup getting underway this weekend. The Knights are the T20 Knockout and 4-Day Series champions after a superb season that has produced just one defeat…
20 Feb 3AM 3 min