17:30 Sport - 14 November 2017

Loading player...
Die Springbokke se ingestelledheid sal moet reg wees wanneer hulle Saterdag vir die Frankryk die stryd aansê in Parys. Die 38-3-rekordpakslae teen Ierland in Dublin oor die naweek is nog vars in die Springbokke se geheue.

Die terugkeer van die Protea-snelbouler, Dale Steyn, is its wat vir die VKB Knights nie slaaplose nagte sal geen nie op die vooraand van hul Ram Slam T20-kragmeting in Kimberley. Steyn is al vir die afgelope jaar op die krukkelys met ‘n skouer besering, maar sal na verwagting môreaand sy terugkeer tot die sport maak.

Die nasionale sokkerspan, Bafana Bafana, wil vanaand hulle 2018 FIFA Wêreldbeker-veldtog op ‘n hoë noot teen Senegal in Dhaka afsluit. Bafana se 2-0-nederlaag verlede Vrydag het hul drome beëindig om aan aanstaande jaar se toernooi in Rusland deel te neem en vanaand se kwalifiseerder is niks meer as ‘n formaliteit nie.
14 Nov 2017 10AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Shukri Conrad - Dian Forrester

A maiden Proteas call-up for Dian Forrester headlines an exciting, youthful South African squad set to tour New Zealand for a five-match T20 International series from 15 to 25 March. The national selectors have handed the in-form North West Dragons all-rounder his first opportunity at the highest level of international…
20 Feb 9AM 1 min

Ruan Dercksen - One-Day Cup and season treble goals

The Flexbrands Knights have hit the reset button as they turn their attention to hunting a rare domestic Division 2 treble, with the CSA One-Day Cup getting underway this weekend. The Knights are the T20 Knockout and 4-Day Series champions after a superb season that has produced just one defeat…
20 Feb 3AM 3 min