
Landboubulletin, Dinsdag 14 November 2017
Loading player...
Agri SA sê hy wil eerder gesprek voer as betoog; Nersa-lisensie nie meer nodig vir opwekking van tot 1 megawatt; en WRSA se Adri Kitshoff-Botha aangewys as Afrika se invloedrykste vrou in die landbou.

