
Landboubulletin, Donderdag 16 November 2017
Loading player...
Hopetown se Frans Wiid is Suid-Afrika se Skaapboer van die Jaar; Hoe lank gaan die goeie vleispryse hou?; en BKB se Cobus Oberholzer sê SA het van die beste boere in die wêreld, maar dis tyd dat hulle hulself beter bemark.

