
Piet Muller, hoof van die Laerskool Baillie Park in Potchefstroom.
Loading player...
Hoof van die Laerskool Baillie Park in Potchefstroom sê dit gaan goed met twee leerlinge wat verlede week deur die weerlig getref is.

