
Landboubulletin, Maandag 4 Desember 2017
Loading player...
Landbousakevertroue is op sy laagste in vyf kwartale, sê Agbiz en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie; en boere in die binneland is verheug oor die reën, maar plant met gemengde emosies oor die seisoen wat nie rooskleurig lyk nie.

