
Polisiewoordvoerder in die Noord-Kaap, Sergio Kock
Loading player...
Polisiewoordvoerder in die Noord-Kaap, Sergio Kock, vertel hoe polisiebeamptes hul goed van hul taak gekwyt het en twee booswigte aangekeer het in verband met veediefstal.

