Bfn nightclub

Loading player...
'n Bloemfonteinse nagklub-eienaar beplan om 'n bekende skrywer te dagvaar nadat sy geskryf het dat sy in sy nagklub verkrag is.
In Jackie Phamotse se nuutste boek, 'Bare', vertel sy dat sy deur ‘n groep mans in Whispers-Klub verkrag was. Sy beweer die leier van die groep is nou 'n adjunkminister in pres. Jacob Zuma se Kabinet.
14 Dec 2017 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die Goudveldse egpaar se aansoek om appèl is van die hand gewys.
28 Aug 9AM 1 min