
Landboubulletin, Dinsdag 19 Desember 2017
Loading player...
Agri SA se Dan Kriek vra nuwe ANC-leiers vir sinvolle beleid om beleggersvertroue te herstel en ekonomie te laat groei; politieke ontleder, Theo Venter, sê ANC-kongres sal nie veel beleidsekerheid oplewer nie; en Stamboek en LNR begrawe die strydbyle met ooreenkoms.

