
Landboubulletin, Maandag 8 Januarie 2018
Loading player...
Talle boere kon nie mielies plant; boere moet nie op hol gaan oor ANC-president, Cyril Ramaphosa, se onteiening-uitlatings nie, sê Agri SA se Dan Kriek; en Landbounavorsingsraad en Stamboek sê die einde van hulle stryd is goeie nuus vir die veebedryf.

