
OFM-landboubulletin, Dinsdag 9 Januarie 2018
Loading player...
Mielieboere in Vrystaat en Noordwes plant amper 'n derde minder as gevolg van die weer; sambreelliggaam vir brandverenigings sê klagte behoort ná die naweek se verwoestende Boshof-brand ingedien te word; en VL begin met hulpverlening ná brande.

