OFM-landboubulletin, Maandag 15 Januarie 2018

Loading player...
Landbouleiers en banke kan al Vrydag met ANC vergader oor onteiening sonder vergoeding; Agri SA se Christo van der Rheede sê dit is verblydend dat Cyril Ramaphosa mislukte grondhervormingsprojekte wil ondersoek; en van die graanboere in Vrystaat en Noordwes trek swaar.
15 Jan 2018 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die Goudveldse egpaar se aansoek om appèl is van die hand gewys.
28 Aug 9AM 1 min