
OFM-landboubulletin, Donderdag 18 Januarie 2018
Loading player...
Die sonneblomprentjie in Noordwes en die noordwestelike dele van die Vrystaat is benard; as dit nie voor die naweek reën nie, kom hier groot moeilikheid vir boere; en wolpryse verstewig.

