
OFM-landboubulletin, Maandag 22 Januarie 2018
Loading player...
Amptenare en politici moet in hegtenis geneem en vervolg word oor Vrede-melkery, sê DA se Roy Jankielsohn; hy sê ook DA wil steeds OB se ondersoekverslag oor die Vrede-projek sien; en as die weervoorspelling reg is, kom die reën in die mieliebelt.

