
OFM-landboubulletin, Woensdag 24 Januarie 2018
Loading player...
Parlementêre komiteevoorsitter sê landbouminister, Senzeni Zokwana, moet verduidelik hoe die begunstigdes van die Vrede-melkery bygestaan gaan word; Noord-Kaapse boere jubel oor die reën; en Ankole-boere kry 'n telersgenootskap.

