
Landboubulletin, Vrydag 26 Januarie 2018
Loading player...
Die Valke het in hulle ondersoek na die beweerde bedrogspul van miljoene rande met die Vrede-melkery, toegeslaan op die kantoor van premier Ace Magashule en op die provinsiale landbouhoofkantoor by Glen. OFM-nuus se landboujoernalis, Dirk Kok, was ten tyde van die klopjag by Glen en doen verslag:

