OFM-landboubulletin, Vrydag 9 Februarie 2018

Loading player...
DA se Roy Jankielsohn sê die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, moet haar ondersoekverslag oor die Vrede-melkery hersien; en booswigte wat misdade op twee Vrystaatse plase wou pleeg, loop hulle rieme styf teen parate boere, polisie en veiligheidsmaatskappye.
9 Feb 2018 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die Goudveldse egpaar se aansoek om appèl is van die hand gewys.
28 Aug 9AM 1 min